top of page

Belangrike Dokumente/Important Documents

Indien daar besluit word om nie vervolging in jou saak intestel nie kan jy met hierdie dokument na die SAPD gaan en versoek dat hulle vir jou die inhoud gee wat in jou dossier is- al die verklarings en die hele ondersoek. Jy gaan moet betaal daarvoor maar jy mag dit doen om te kyk wat is in jou dossier en wat is nie. 

bottom of page